Successfully reported
+34

Sea Why

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 185 St Georges Drive, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sea Why is in Nature's Valley geleë, is stapafstand van die strand af en bied die ideale verblyf vir 'n paartjie wat op soek is na snoesige, bekostigbare selfsorgwegbreek in die natuur.

Die verblyf bestaan uit 1 slaapkamer en daar is slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis het 'n yskas, vrieskas, mikrogolf, ketel, oond, warmplaat, 'n broodrooster, eetgerei en breekware. Die leefkamer het 'n dagbed of stapelbed met slaapplek vir 2 kinders, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek, braaigeriewe en sitplek buite.

Nature's Valley is binne die grense van die De Vasselot gedeelte van die Tsitsikamma Nasionale Kuspark geleë - die enigste dorp in Suid-Afrika wat binne 'n nasionale park geleë is. Dié dorp is volop wild, en bosbokke, bosvarke, apies, bobbejane en muskeljaatkatte besoek gereeld die tuine. Gaste kan ook walvisse en dolfyne wat kom groet, van die duin af gewaar. Verder is daar 'n sandstrand, 'n strandmeer en doendinge soos roei, branderplankry, swem, voetslaan, voëlkyk, wildkyk, fietsry en bergfietsry.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderstapelbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
David L
Gesin met klein kinders
5.0
Baie dankie. Ons het ’n wonderlike tyd gehad by Sea Why! Die huisie was baie netjies, goed toegerus en ongelooflik gemaklik - regtig ’n tuiste weg van...
Sien meer
Okt 2025
Barry M
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Ons het heerlik gebly, die eenheid is netjies en het alles wat nodig sou wees. Die omgewing is mooi en baie rustig en stil. Het die paar dae ...
Sien meer
Apr 2025
Francois J
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was 'n heerlike wegbreek gewees. Baie skoon en netjies. Pragtige natuurskoon. Lekker stil ook.
Apr 2025
Veronica K
Saam met lewensmaat
5.0
Manjifiek. Heerlik gebly. Pragtig skoon en volledig toegerus. Lieflike lagoon en strand, asook wandelroetes.
Apr 2025
Dawid M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies en skoon. Baie lekker gebly. Sal aanbeveel vir enige opgevoede mens.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 185 St Georges Drive, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea Why het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 185 St Georges Drive, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDViMzA0OWVkLTVlZDYtNDQ1YS04ZmVkLThhMTcyYjIyMjc4OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 185 St Georges Drive Nature's Valley 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.9813 23.5526

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang