Seabreeze @ Malgas
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Miller Street, Unit 4 Malgas, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Seabreeze @ Malgas is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Gordonsbaai. Dit is 'n goeie keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie kusdorp.
Die knus woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste in 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne, bad- en strandhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, asook 'n slaapbank wat gemaklik 2 kinders kan akkommodeer, en vir gaste se vermaak is daar 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Gordonsbaai se hoofstrand is ongeveer 150 m weg, terwyl ander plaaslike geriewe soos winkels en restaurante naby in die omliggende gebied is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 27 Miller Street, Unit 4 Malgas, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Miller Street, Unit 4 Malgas, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang