Successfully reported

SeaBreeze

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Antoinette J
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2025

Andersins baie lekker. Lekker ligging, vriendelike mense in kompleks, eienaar vriendelik. Maar vorige mense het nie op tyd uitgegaan nie, eers 15:00 kon inboek. Plek nie heeltemal toegerus met bv. skoon vadoeke, braaivurk of so nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tessel C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Lieflike. Gerieflike, veilige blyplek met alles wat jy nodig het as jy op vakansie gaan. Loopafstand van die strand, restaurante, waterpark, etc.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Okt 2025

Naby aan alles wat Diaz lekker maak. Die ligging was baie goed. Naby Diazstrand se gewilde aktiwiteite en strand. Dit is baie veilig. Daar is ruimte vir verbetering vir die eenheid.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lean V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Aug 2025

Wonderlik. Baie lekker gebly. Rustig en veilig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Johan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R 1 290
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 290
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 290
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 70 Beach East Boulevard, Unit 60 Sea Breeze, Diaz Strand, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88daa773f71524d8ca14ed07c8dd63281b533cf96b88e6730ad0e7f08912b66374aa548bbdd88185266c717ae064a946a789?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 290 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 70 Beach East Boulevard Unit 60 Sea Breeze 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.156008794473 22.108745891402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang