Successfully reported
+11

Seabrook Apartment 104

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Warwich Road, Seabrook Holiday Apartments, Margate Main Beach, 4275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Seabrook Apartment 104 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Margate. Die gebou bied 'n uitsig oor Margate se hoofstrand, 'n kinderplonspoel en die amfiteater.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 1 enkelbed en die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, 'n oond met 'n stoof en ander basiese toebehore. Die leefarea langs die kombuis lei na 'n balkon met lieflike see-uitsigte deur die palmbome.

Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike braai-area en veilige parkeerplek vir voertuie. Die kompleks is na aan verskeie winkels, banke, klubs, restaurante en ander ontspanningsgeriewe.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 19

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Warwich Road, Seabrook Holiday Apartments, Margate Main Beach, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Seabrook Apartment 104 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Warwich Road, Seabrook Holiday Apartments, Margate Main Beach, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb773bba0f95645a1845a134188b5a842e94a30af737b7826229fae4fa0872666ccfa31a58ed974c27404d30baf10d5e43efc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Warwich Road Seabrook Holiday Apartments 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.862912805595 30.370552930488

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang