Seabrook Apartment 406
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner off William O'Connor Drive and Finish Road, Margate Main Beach, Margate, 4020, KwaZulu-Natal
- Vanaf R740 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Seabrook Woonstel 406 bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Margate. Die woonstel bied 'n gedeeltelike see-uitsig en kyk uit oor 'n deel van Margate Main Beach.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n sentraal geleë eetkamertafel met stoele. Die sitkamer het twee tweesitplek-rusbanke, en vanuit beide die sitkamer en slaapkamer kan gaste gedeeltelike uitsigte oor Margate Main Beach geniet.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike braai-area sowel as veilige parkering binne die kompleks. Die eiendom is gerieflik geleë naby winkels, banke, restaurante, klubs en ander vermaaklikheidsopsies.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Jan Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 19
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Corner off William O'Connor Drive and Finish Road, Margate Main Beach, Margate, 4020, KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner off William O'Connor Drive and Finish Road, Margate Main Beach, Margate, 4020, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang