Seabrook Apartment 701
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: William O'Connor Drive, Margate Main Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Seabrook Apartment 701 is 'n selfsorgdakwoonstel in 'n veilige kompleks in Margate. Die woonstel spog met asemrowende breker- en see-uitsigte en kyk uit oor die Margate-hoofstrand, vanaf die leefarea en balkon.
Dié ruim woonstel op die boonste verdieping bied slaapplek aan 8 mense en bestaan uit 3 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 'n enkelbed en 'n driestapelbed met 'n dubbelbed onder en 1 enkelbed bo-op. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n ovaalbad en 'n aparte stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die oopplan-kombuis wat goed toegerus is, het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof en ander basiese toebehore. Hierdie aangrensende eetarea bied 'n etenstafel en stoele, en die sitkamer beskik oor 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale vir mediavermaak. Die leefarea lei na 'n balkon wat skouspelagtige see-uitsigte bied.
Boonop is die Seabrook-kompleks naby winkels, banke, klubs, restaurante en ander vermaakgeriewe geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Tripelstapelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Jan Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 19
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- William O'Connor Drive, Margate Main Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Seabrook Apartment 701 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: William O'Connor Drive, Margate Main Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang