Seacliff Apartment 1
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Seacliff Road, Seacliff Apartment 1, Bantry Bay, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R5 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Seacliff Apartment 1 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n luukse drieslaapkamerwoonstel met 'n privaat swembad. Die woonstel is in 'n historiese gebou in Bantrybaai geleë, met 'n uitsig oor die see en omgewing. Die ligging bied maklike toegang tot strande, Seepunt Promenade en 'n verskeidenheid kafees en restaurante.
Die smaakvol gemeubileerde woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.
Die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n oond en stoof en 'n mikrogolfoond, asook 'n wasmasjien en droër-kombinasie en 'n Nespresso-masjien. Komplimentêre Nespresso-peule word met aankoms voorsien. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en Netflix, en gratis WiFi is beskikbaar. Die woonstel het lugversorging vir daardie warm somersdae, en is toegerus met 'n kluis vir waardevolle items en linne en badhanddoeke. Die gebou het 24 uur-sekuriteit op die perseel en veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Barbara-Ann Geverifieer
Eiendomme 30
Resensies 49
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 6 Seacliff Road, Seacliff Apartment 1, Bantry Bay, 8005, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Seacliff Road, Seacliff Apartment 1, Bantry Bay, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang