Seacliffe Escape
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Seacliff Road, Bantry Bay, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R3 580 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Seacliffe Escape bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid oorkant die strand in Bantrybaai, Kaapstad, en is ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar en daar is 'n etenstafel met sitplek vir 6 langs die kombuis. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n slim-TV en gratis WiFi.
Die trappe wat na rotse lei is oorkant die pad en die strand en toprestaurante is binne stapafstand van die verblyf.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Jessica Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 10 Seacliff Road, Bantry Bay, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Seacliff Road, Bantry Bay, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang