Successfully reported
+28

Seacrest Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 George Avenue, Leisure Island, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 520 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Seacrest Cottage is 'n pragtig ingerigte selfsorg-gastehuis geleë op die rustige Leisure Isle binne die Knysna-lagune, omring deur skilderagtige uitsigte oor die lagune en die Knysna Heads. Die kothuis is volledig toegerus en word aangedryf deur 'n sonkrag- en battery-rugsteunstelsel, wat 'n gemaklike en ononderbroke verblyf verseker.

Die kothuis bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en tuimeldroër. Bykomende geriewe sluit in 'n sitkamer en eetkamer, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv, WiFi en 'n waaier.

Veilige parkering is beskikbaar vir 1 voertuig, met bykomende ruimte buite die motorhuis. Gaste het toegang tot kajaks, paddleboards, 'n branderplank en fietse vir ontspanningsgebruik.

Seacrest Cottage is naby die strandmeer se rand en sandstrande geleë en bied maklike toegang tot skilderagtige wandelpaaie, fietsroetes en Bollard Bay-strand. Die sentrale ligging bied gaste die geleentheid om Knysna se gewilde besienswaardighede te geniet, insluitend die Knysna Waterfront, die Heads, gholfbane, strande, restaurante en natuurroetes.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Bobbie Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 76

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 28 George Avenue, Leisure Island, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seacrest Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 520
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 520
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 520
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 George Avenue, Leisure Island, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAA0BR5AljZkq7KGKf7F9VZYvTld01jtt1tlAOV4gohtxlfV13Bx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 520 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 28 George Avenue Leisure Island 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0702124 23.0621029
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang