Successfully reported
+55

Seafever

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Fourth Avenue, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 020 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Seafever is 'n selfsorghuis in Arniston, Wes-Kaap, en spog met asemrowende uitsigte oor die rustige tuin, ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste op 'n slag en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Al die slaapkamers is ingerig met dubbelbeddens en drie van hulle het 'n en suite-badkamer met storte, wasbakke en toilette. Die ander kamer gebruik 'n badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis, vergesel deur 'n etenstafel met sitplek vir 8, is volledig gemeubileer met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, breekware en eetgerei. Vir ekstra gerief is 'n wasmasjien en skottelgoedwasser ook in die kombuis beskikbaar. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek, 'n slim-TV, komplimentêre WiFi-geriewe, asook 'n kaggel vir die kouer nagte.

Buite in die binnehof kan gaste meer buitelug-eetplekke en 'n braai-area geniet wat perfek is vir skemerkelkies. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Cornel Geverifieer

Eiendomme 43

Resensies 167

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 9 Fourth Avenue, Arniston, 7280, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 020
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 020
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 020
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Fourth Avenue, Arniston, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23248a7e6d3bf7164e1e1332b1108648b45a9febe388516f69682f2e86a01e5e0b74031e32de53425416328c6facabc434c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 020 per nag (plek vir 8) 9 Fourth Avenue Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.666804829807 20.227352795107
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang