Seafever
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Fourth Avenue, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Vanaf R3 020 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Seafever is 'n selfsorghuis in Arniston in die Wes-Kaap. Dit spog met 'n uitsig oor die rustige tuin en is ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en drie van hulle het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die ander kamer se gaste gebruik 'n badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis het 'n etenstafel met sitplek vir 8 en is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en skottelgoedwasser in die kombuis beskikbaar. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n slim-TV, gratis WiFi en 'n kaggel vir die kouer nagte.
Buite in die binnehof is daar nog buite-eetplek en 'n braai-area wat perfek is vir skemerkelkies. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Cornel Geverifieer
Eiendomme 43
Resensies 167
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 9 Fourth Avenue, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Fourth Avenue, Arniston, 7280, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang