Seafront House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 139 Seaview Drive, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Seafront House is 'n ruim selfsorghuis wat ideaal geleë is vir 'n gesinsvakansie in Franskraal, sowat 3 km suidoos van Gansbaai. Dit bied direkte toegang tot die strand en spog met 'n 180-grade see-uitsig.
Dié eiendom bied slaapplek aan tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor see-uitsigte, saam met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het ook koningingrootte-beddens. Die en suite-badkamer in die tweede slaapkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Addisionele badkamer, toegerus met 'n bad en stort, asook 'n gastetoilet, is ook beskikbaar. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die lugtige oopplan-leefarea en -eetarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, lugbraaier, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n sentrale houttafel met stoele. Gaste het toegang tot 'n opwaskamer met 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n knus sitarea met oorgenoeg gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix. Gratis onbeperkte Wi-Fi is ook beskikbaar.
Die eiendom beskik ook oor 'n balkon wat oor die pragtige strand uitkyk met buitemeubels en braaigeriewe. Gaste wat op soek is na die buitelewe is vry om lang wandelings op die strand te neem of te ontspan terwyl hulle visvang.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort, Bad
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Carlien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 139 Seaview Drive, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Seafront House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 139 Seaview Drive, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang