Successfully reported
+34

Seafront House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 139 Seaview Drive, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Seafront House is 'n ruim selfsorghuis wat ideaal is vir 'n gesinsvakansie in Franskraal. Dit is sowat 3 km suidoos van Gansbaai. Dit bied direkte toegang tot die strand en spog met 'n 180-grade see-uitsig.

Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n see-uitsig en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het ook elkeen 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer in die tweede slaapkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n addisionele badkamer met 'n bad en stort, asook 'n gastetoilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die lugtige oopplan-leefarea en -eetarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, lugbraaier, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n sentrale houttafel met stoele toegerus is. Gaste het toegang tot 'n opwaskamer met 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n knus sitarea met oorgenoeg gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix. Gratis onbeperkte WiFi is ook beskikbaar.

Die huis beskik ook oor 'n balkon met 'n uitsig oor die pragtige strand, buitemeubels en braaigeriewe. Gaste wat op soek is na buite-aktiwiteite kan lang ente op die strand gaan stap of lekker ontspan terwyl hulle visvang.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort, Bad

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Tertia M
Saam met vriende
5.0
Absoluut fantasties. Baie lekker, dankie. Het aan al my verwagtinge voldoen.
Jul 2025
Jan Hendrik S
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastiese see uitsig. Rustigheid en volledige toegeruste huis. Uitstekend! Huis bied alles. Baie, baie lekker gekuier. Word baie hoog aanbeveel. Sal...
Sien meer
Jun 2025
Sumaria B
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastiese Franskraal wegbreek. Carlien is 'n 5-ster gasvrou. Die huis het die perfekte ligging met die mooiste seeuitsigte. Dis toegerus met alles w...
Sien meer
Jun 2025
Lynette L
5.0
Perfekte winter wegbreek. Ons het die beste tyd gehad en sal beslis weer by Seafront House gaan bly. Gemaklike, skoon, ruim huis met alles wat ons nod...
Sien meer
Jun 2025
Luanne T
Saam met vriende
5.0
Value for money stay. Absolutely amazing place. Spent my 30th birthday weekend here with friends and we had so much fun. The location i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carlien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 139 Seaview Drive, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seafront House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 139 Seaview Drive, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb9078010cf51a22fb8cdc983e8f8f9c63d58911037196e55833488ac190d2bc9e6af11917d6e247f46787ac6c055b4e148f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 12 5 1 5 139 Seaview Drive Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.6089703 19.3924775

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang