Seagull 205
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Warwich Avenue, Seagull 205, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
- Vanaf R825 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Seagull 205 is 'n selfsorgwoonstel in Margate. Die eenheid bied see-uitsigte van die stoep af waar gaste die sonskyn kan geniet.
Die verblyf het 2 slaapkamers, 2 badkamers en bied slaapplek aan tot 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van die tweede badkamer wat 'n stort, wasbak en 'n toilet het.
Die eenheid het 'n toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die kombuis lei na die sitarea wat 'n ekstra bed en 'n TV met sekere DStv-kanale het. Die sitarea lei na 'n stoep met 'n tafel en stoele waar gaste saam etes kan geniet.
Die kompleks bied gemeenskaplike aktiwiteite en geriewe soos 'n swembad met 'n uitsig oor die strand, 'n braai-area en 'n speelarea vir kinders.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 739
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Warwich Avenue, Seagull 205, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Seagull 205 het ’n goeie ligging
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Warwich Avenue, Seagull 205, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang