Seagull 303
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Warwich Avenue, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R795 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Seagull 303 is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Seagull Holiday Flats-kompleks op Margate se strandfront, met uitsig oor Margate se hoofstrand. Die kompleks is naby verskeie winkels en restaurante, sowel as die Margate-visvangpier.
Seagull 303 het 2 slaapkamers en bied slaapplek vir 5 gaste. Slaapkamer 1 het 'n dubbelbed en slaapkamer 2 het 2 enkelbeddens en 'n enkelbed in die sitkamer. Die eenheid bied 2 badkamers met 'n stort of 'n bad, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit in 'n kombuis, 'n eetkamer en 'n sitkamer met 'n TV met stromingsdienste, soos Netflix. Hierdie eenheid het 'n see-uitsig.
Die Seagull Holiday Flats-kompleks bied 'n groot gemeenskaplike oneindige swembad, braaigeriewe en veilige parkering. Daar is 'n speelkamer vir kinders met 'n reuse-skaakstel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 731
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Warwich Avenue, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Warwich Avenue, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang