Successfully reported
+23

Seagull Cove

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 130 Beach Road, Gordon’s Bay, 7151, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 500 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Seagull Cove is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis aan die strand in Gordonsbaai en bied direkte toegang tot 'n klein strand, wat dit ideaal maak vir 'n gesin of groep vriende.

Dié eiendom bied slaapplek aan 6 volwassenes en 1 kind en beskik oor 3 en suite-slaapkamers en 'n gastetoilet. Twee van die slaapkamers is in die hoofhuis geleë, terwyl die oorblywende slaapkamer in 'n vrystaande kothuis is. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n net-kindbed; die badkamer is toegerus met beide 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde 'n koningingrootte-bed het; albei se badkamers is toegerus met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die huis beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n oond, stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, koffiemasjien, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n ontbyttoonbank met stoele insluit. Die sitkamer en eetarea het oorgenoeg sitplek vir gaste om te eet en te ontspan terwyl hulle ook die see-uitsigte bewonder.

Buite kan gaste 'n lieflike houtdek met sonstoele geniet. Boonop is braaigeriewe en parkeerplek van die straat af beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 128

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 130 Beach Road, Gordon’s Bay, 7151, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seagull Cove het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 500
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 5 500
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 130 Beach Road, Gordon’s Bay, 7151, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa36107ead2d2dffa534f9efecdfc83f8e5e9e46a5f5676c3425186a77dc06a57dbbbaf92b6d58085adfee48638e0ccb6b8ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 7) 2 5 1 5 130 Beach Road Gordon’s Bay 7151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.16331999325 18.863389999379

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang