Successfully reported

SeaLax Cottage

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Hendrien L
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Ongelooflik pragtige omgewing, netjiese praktiese huis met warmte en karakter. Dit was 'n ongelooflike ervaring! Die gasvrou is nie net pragtig en professioneel nie, maar met 'n warm hart en insig en deernis! Ons is ontvang asof ons eregaste is. Die woonstel was perfek vir die 5 van ons en ons het alles net so geniet en die mooi omgewing en strandgebied! Dis met groot dankbaarheid teenoor ons gasvrou! Sy is 'n ware perel! Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shireen S
1 nag
5.0
Aug 2025

10. Baie baie lekker, het ons gehelp en ek het nog nooit so 'n lekker verblyf gehad nie. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa W
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Sep 2025

Pleasant and friendly. I found the place quite refreshing. Clean, quiet, and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Terry-lee Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 maande

Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breakwater Lane, 60 Fleur Park, Gordon's Bay, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea7bd227cd069c82b2e44d5f44a3eac72f139f0dff4e204fe3ba1c87d2d03a5366ebf5e403a286ddc78f805918b214e54a31?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Breakwater Lane 60 Fleur Park 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.151332764661 18.860678397355

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang