Successfully reported
+16

SeaLax Cottage

Selfsorg
Weeksdagaanbod 20% af

Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 26 Okt 2025 tot 31 Okt 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breakwater Lane, 60 Fleur Park, Gordon's Bay, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sealax Cottage is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis reg op die strandfront in 'n veilige kompleks in Gordonsbaai. Dit is die perfekte keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis waar hulle langs die water kan ontspan en die omliggende geriewe kan geniet.

Hierdie huis bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Beide slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed. In die leefarea is daar 2 ekstra enkelbeddens. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die leefarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n onderdak-patio met 'n eetkamertafel en braaigeriewe geniet, en direkte toegang tot die strand. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Kaapstad Internasionale Lughawe is ongeveer 40 km weg.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Terry-lee Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 maande

Ligging

  • Breakwater Lane, 60 Fleur Park, Gordon's Bay, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink SeaLax Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breakwater Lane, 60 Fleur Park, Gordon's Bay, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea7bd227cd069c82b2e44d5f44a3eac72f139f0dff4e204fe3ba1c87d2d03a5366ebf5e403a286ddc78f805918b214e54a31?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Breakwater Lane 60 Fleur Park 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.151332764661 18.860678397355

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang