Successfully reported
+28

SeaHouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Capri Road, St James, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

SeaHouse is 'n dubbelverdiepinghuis in St James wat gaste gemaklike selfsorgverblyf binne maklike bereik van die strand bied. Dit is 'n ideale opsie vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat op soek is na vakansieverblyf. Dit is 'n ligte, helder, netjiese, rustieke, outentieke strandhuis, met ongelooflike see- en berguitsigte.

Verblyf word aangebied in 2 woonstelle, die grondvloer en die eerste verdieping, wat gemaklik 3 of 6 gaste elk kan akkommodeer. Die kamers is elk gemeubileer met gemaklike beddens en die badkamer is toegerus met 'n stort en toilet.

Elke woonstel het 'n kombuis wat toegerus is met selfsorggeriewe. Die grondvloerwoonstel maak oop na 'n patio met buitesitplek en braaigeriewe, terwyl die eerste verdiepingwoonstel oopmaak na 'n balkon met buitesitplek en braaigeriewe.

Gratis WiFi is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Motors word op die steil pad onder geparkeer, wat 'n stap op 'n kronkelende, boomryke paadjie vereis om die huis te bereik.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 18 Capri Road, St James, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
  • Gaste dink SeaHouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Capri Road, St James, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5bb224b82b687ab6638f84ceb54aeff3a2764e7e68217ed0a7f4fc233c58efc33ef20f035d7933a71438450dc40fe1cef997?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 3) 7 5 1 5 18 Capri Road St James 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.119276441006 18.455520376421
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang