Successfully reported
+18

Seals Beach Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Panaghia Street, Seal Point Apartments 26, Cape St Francis, 3612, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Seals Beach Apartment is 'n smaakvol gemeubileerde woonstel in 'n woonstelgebou in Kaap St. Francis. Die eiendom is die ideale bestemming vir gaste wat 'n opwindende kuswegbreek soek met oorgenoeg water- en landaktiwiteite om te geniet.

Hierdie woonstel op die grondvloer bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n pragtige klip-eierbad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n instapstort.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n vierplaat-gasstoofplaat onder die toonbank, 'n mikrogolfoond, 'n lugbraaier en 'n skottelgoedwasser. 'n Eiland met 4 sitplekke en kroegstoele, terwyl die sitkamer gemaklike leerbanke en 'n slim-TV het.

Gaste kan 'n duik in die swembad geniet of op die perseel braai. Die omliggende gebied bied uitstekende staproetes, veilige swemstrande, uitstekende branderplankry- en bergfietsroetes vir gaste om te verken.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • Panaghia Street, Seal Point Apartments 26, Cape St Francis, 3612, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Panaghia Street, Seal Point Apartments 26, Cape St Francis, 3612, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2e73309cce67f6669aa8bd79e39f9114280302052102c7b608119446b34be76cb5840a35a42ca856e2c22da9f094df78ff3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) Panaghia Street Seal Point Apartments 26 3612 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.20786432227 24.831655794037

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang