Successfully reported

Searle Cottage

Selfsorg

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Phil U
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Baie oulike huisie met veilige parkering, wonderlik veilig vir kleinerige honde. Bitter lekker! Huisie was so goed toegerus! Daar was 'n verwarmer, maar dit het baie krag gevat - ek sou regtig 'n muurpaneel aanbeveel aangesien die huisie nogal koud raak. Diefwering voor, veral die slaapkamer venster en traliehekke voor die deure, sou baie help dat mens nie als so toe hoef te hou nie. Dit was wonderlik om honde te kon saamvat en hondeverblyf was uitstekend! Mooi veilig en afgekamp. Twee voorstelle: 'n woefdeur in 'n traliehek by agterdeur vir saans uitglip en miskien 'n lae tralie-afskortingkie aan voorkant van afdak sodat honde eerder daar gehou kan word as in die huis wanneer die afdak se elektriese hek oopgemaak word (vir rondrits); die hele opset egter baie veilig en veilige parkering met kamera/elektroniese monitor en in-en uitklok is maklik en oulik gedoen. Die gasheer was fantasties om my privaatheid te respekteer! Het die hele tydjie daar baie geniet! Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riaan
Searle Cottage
Dankie vir die terugvoering. Ons beplan om 'n paar opgraderings te doen en sal nuwe foto’s oplaai soos ons klaar is.

George R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

My verblyf was uitstekend. Sal weer gaan. Ek het baie lekker gebly. Die plek is skoon, netjies en baie veilig en rustig. Dit lyk splinternuut.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deirdre J
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jul 2025

Gerieflik en mooi en netjies. Eenheid was mooi skoon en gerieflik en die gasheer was baie behulpsaam. Daar is net baie honde in die omgewing wat regtig baie raas en blaf die hele nag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Heloise G
1 nag
4.4
Aug 2024

Alles was daar wat ons nodig gehad het. Ons het lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
1 nag
3.8
Aug 2025

Gemaklik. Plek was netjies en skoon. Goed gemeubileer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Adam Cornelius C
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Sep 2024

Sal enige persoon aanbeveel, veiligheid is goed. Wa's van uitstekende, heel rustige gebied.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Stuart A
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Des 2024

Very pleasant in a beautiful set out interior (please buy braai tongs!). Looks can deceive. From the outside it didn't look like much but inside was amazing. A very pleasant overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Riaan
Searle Cottage
Hi Stuart, thank you for the review. Braai tongs bought!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 450
R 1 450 R 1 305
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 450
R 1 450 R 1 305
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 450
R 1 450 R 1 305
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Searle Street, Blanco, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b4cbb451f87eaf3db2468f6b089c1e5216280a7ac27f813b27f82ef033efc6cbc9ed5b8cf3bb03950d471bafa0dcd8d3ea5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450 nouVanaf R1 305 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 11 Searle Street Blanco 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.945052491078 22.408651596959
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang