Successfully reported
+15

Seas the Breeze

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 588 Infante Street, Boknesstrand, 6189, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Seas the Breeze bied knus oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Boknesstrand. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat die area wil verken.

Hierdie woonstel het gemaklike slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuisie is met 'n stoof, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware, asook 'n etenstafel toegerus. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek, en gratis WiFi is beskikbaar.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en die verblyf is naby die strand.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anusha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 588 Infante Street, Boknesstrand, 6189, Oos-Kaap
  • Gaste dink Seas the Breeze het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 588 Infante Street, Boknesstrand, 6189, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3636c0ca1e06bae4e6bd57389bd0fc01ba91af53c97ee99b1c5dec0e3222de029d47046a55b1f40c640ef7ee8d597b922f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 588 Infante Street Boknesstrand 6189 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.736414651408 26.57345516489

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang