Sea’s The Day
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit no. 7 Luwandla Complex, Visarend Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 250 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Sea's The Day is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in St Lucia, ideaal vir 'n paartjie of 'n klein gesin. Hierdie eenheid is ten volle sonkrag-aangedrewe en ondersteun alle toestelle behalwe die lugversorging tydens kragonderbrekings.
Dié woonstel met lugversorging het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die gastebadkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolf, wasmasjien, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is ingerig met rusbanke, 'n etenstafel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. 'n patio met 'n braai-area lei na buite.
Die verblyf word deur sonkrag aangedryf.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad in die kompleks, asook veilige parkeerplek met 'n privaat toesluitmotorhuis asook outomatiese hekke na die kompleks.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 46
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Unit no. 7 Luwandla Complex, Visarend Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sea’s The Day het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit no. 7 Luwandla Complex, Visarend Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang