Successfully reported
+16

Seascape 18

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 65 Marine Drive, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R599 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Seascape 18 is 'n eenheid op die eerste verdieping in Uvongo in 'n veilige kompleks.

Die eenheid het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en 1 badkamer. Daar is 'n TV met DStv, maar gaste moet asseblief hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. Neem asseblief ook kennis dat die DStv Explorer nie met die opstelling versoenbaar is nie.

Daar is ook 'n volledig toegeruste kombuis met ontbyttoonbank en privaat braai aan die agterkant van die eenheid is beskikbaar.

Daar is 'n onderdakparkeerplek vir een motor in die kompleks en 'n swembad. Ongeveer 200 m vanaf Uvongo-strand. Hierdie eenheid is pragtig en nie ver van die hoof Uvongo-swemstrand af nie.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.9
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 145

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 65 Marine Drive, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Seascape 18 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 599
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 599
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 599
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 65 Marine Drive, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY2Mzg1MzJmLTllOTgtNDcwMC05ZDdjLWRiODZhMmUzZmUwZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R599 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 65 Marine Drive Margate 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.831239927645 30.395854711533
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang