Seascape Cottage
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 38 Beach Front Road, Southport, South Coast, 4235, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Seascape Cottage in Southport bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf vir tot 10 gaste. Hierdie vakansiehuis is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na verblyf aan die strand met direkte toegang tot die strand.
Die huis beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Twee van die slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die oorblywende 3 slaapkamers elk met 2 enkelbeddens ingerig is. Die badkamers het óf 'n stort en 'n bad óf slegs 'n stort. Daar is 'n addisionele aparte toilet in die huis.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n TV, gemaklike sitplek en 'n skuifdeur wat na die patio lei.
Gaste kan 'n onderdakbraai-area met sitplek buite op die patio, 'n swembad en veilige parkeerplek geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Eugene & Nicia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 38 Beach Front Road, Southport, South Coast, 4235, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Seascape Cottage het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 38 Beach Front Road, Southport, South Coast, 4235, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang