Successfully reported

Seascape Lodge 38 Uvongo

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette V
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Was heerlike wegbreek, sal dit aanbeveel. Baie aangename verblyf gewees, naby aan hoofstrand, en binne loopafstand van winkels. Genoeg pakplek. Braai area netjies en mooi uitgelê. Swembad area netjies - was heeldag op die strand so het nie gebruik gemaak van dit nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Baie lekker gebly! Baie netjies, en waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rechardt S
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Gerieflik, vriendelike en stil omgewing. Ons het lekker gebly. Sal weer daar bly. Lekker afstand van die see af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha V
Lang verblyf
5.0
Apr 2025

Gerieflik skoon en netjies. Sal definitief aanbeveel. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie J
Kort verblyf
4.0
Sep 2025

Rustige wegbreek buite seisoen, baie stil. Waarde vir geld. Goeie sekuriteit, ligging ens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Allan S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

It was an amazing stay. It was a wonderful stay at Seascape. Very happy with everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon G
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2024

Baie rustig en veilige plek met goeie waarde vir geld. Dit is vir seker die moeite werd en jy kry meer waarde vir dit wat jy betaal het. Alles werk en daar is genoeg van alle kombuis toerusting. Baie pakplek met al die kaste en laaie. Vir seker die moeite werd en sal graag in die toekoms weer wil gaan. Eienaar is ook baie vriendelik en hulpvaardig. Dankie, dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alta S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Is 'n lekker kuierplek. Het lekker gebly, maar 'n onderdak braaiarea sou ideaal gewees het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ryno P
Kort verblyf
4.0
Okt 2024

Baie nice. Was baie lekker. Die plek het alles wat mens nodig het as 'n self-catering gas.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Nicholson Drive, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBlYjgxNDdhLTM3MzEtNDFlNC05ODYwLTI1NmNmMzJhNmEzZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 6) 58 5 1 5 Nicholson Drive Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 08:00 -30.831474849759 30.395980775356

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang