Successfully reported
+8

Seascape Self-Catering Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Beach Road, Strand, Cape Town, 7139, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Seascape Self-Catering Apartment is 'n bekoorlike vakansiehuis in Strand, ideaal vir diegene wat op soek is na romantiese strandwandelings, entoesiastiese branderplankryers wat op Valsbaai se golwe wil ry, of enigiemand wat gretig is om die kusoord Strand te verken.

Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 'n enkelbed het. Die badkamer is toegerus met 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, 'n TV en gemaklike sitplek.

Die woonstel sluit ook 'n draagbare braai, WiFi-toegang en veilige parkeerplek op die perseel in.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Tamlynn W
Saam met vriende
5.0
Most incredible view. Amazing one night stay. Sandra was one amazing host, very polite, caring and helpful. Value for money; will be ba...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Shannen A
Gesin met tieners
5.0
Absolutely beautiful gateway. Absolutely beautiful and intimate getaway! Seascape was absolutely stunning — the views were breathtaking...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
James D
Saam met lewensmaat
4.8
Baie lekker gerus. Baie lekker gebly, dankie. Net jammer dit was so koud en daar was nie verwarmers nie.
Aug 2025
Barrenese W
Gesin met klein kinders
4.6
I loved the sea views and the sunset and sunrise were beautiful. I absolutely loved the apartment, intimate and cozy and just right for...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Venessa K
Gesin met klein kinders
4.4
Baie cozy. Baie lekker rustig en refreshing.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 34 Beach Road, Strand, Cape Town, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seascape Self-Catering Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Beach Road, Strand, Cape Town, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe46e112319f4a4932f885f6396fdc3420defbd3f928b758e1c74db09e25ab0ad7dd04b349ec0c8eca2e93d97074680a8ce15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3) 7 5 1 5 34 Beach Road Strand 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.124421751282 18.831884711981
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang