Successfully reported

Seashell Cottage

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Johann M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netjiese skoon verblyf. Alles wat nodig is, is daar. 'n Heerlike stil omgewing. Uitstekende verblyf. Kan dit ten sterkste aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Heerlik. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Beautiful, neat and spacious both inside and out. Secure. Appreciated. Pleasantly comfortable and serene.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Heerlike verblyf met alles wat mens nodig het vir 'n vinnige wegbreek! Ons het baie lekker gebly in Sea Cottage en sal dit beslis aanbeveel! Die verblyf was skoon en netjies en is lekker sentraal geleë! Daar is ook heelwat inligting beskikbaar oor die omgewing met voorstelle van aktiwiteite in die verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Fantasy. Ons wil net baie dankie sê vir die mooi plekkie. Ons sal dit aanbeveel. Was baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Convenient, clean, had what was needed. Seashell Cottage was well located in Hermanus and we could easily walk to cafes etc. and connect to the cliff path, which is fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Courtney S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.4
Sep 2025

Aangenaam. Die woonstel is op 'n goeie plek geleë naby alles. Dit was 'n aangename naweek.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Carola Yvonne D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Seashell Cottage is a gem. We had a fantastic weekend at Seashell Cottage. The accommodation was spotless and comfortable. The patio area was perfect for meals and a braai. The private parking and secure entrance made us feel safe. The famous Ficks Restaurant was a mere 5-minute walk. Overall, Seashell Cottage is a gem—peaceful, well-equipped, and the ideal spot for a restful getaway! We can’t wait to return!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Heerlike ruim tuin woonstel, naby aan Walvisuitkykpunte en restaurante. Ek en my 3-jarige seun het heerlik gebly, min plekke in Hermanus maak voorsiening vir klein kinders. Groot bed, leefarea, stoeparea en veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laremy L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantasties. Alles was daar wat ons nodig gehad het. Alles skoon en netjies. Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Theo Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Flower Street, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a9023819d645c58656271524113180d6a30ad53952b2eca5ed93c9173b9d4291dc4a289fb177dd92f0f8630ddb6788b42d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 32 Flower Street Westcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.421201973822 19.231831210451
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang