Successfully reported
+7

Seashell Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Flower Street, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Seashell Cottage bied lieflike selfsorgverblyf met 'n privaat ingang en parkeerplek. Dit is in die hartjie van Westcliff in Hermanus en is ideaal vir 'n kuswegbreek vir 'n paartjie.

Di2 kothuis bied gerieflike slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond, induksieplaat, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n wasmasjien. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv en Netflix.

Die verblyf het sonkrag en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Buite is daar 'n lieflike stoep met 'n tafel en stoele asook 'n Weber-braai wat 'n wonderlike plek is vir gaste om te ontspan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Johann M
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese skoon verblyf. Alles wat nodig is, is daar. 'n Heerlike stil omgewing. Uitstekende verblyf. Kan dit ten sterkste aanbeveel!
Aug 2025
Marlene G
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Goeie waarde vir geld.
Jul 2025
Vanessa A
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful, neat and spacious both inside and out. Secure. Appreciated. Pleasantly comfortable and serene.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Jessica N
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike verblyf met alles wat mens nodig het vir 'n vinnige wegbreek! Ons het baie lekker gebly in Sea Cottage en sal dit beslis aanbeveel! Die verbl...
Sien meer
Apr 2025
Carola Yvonne D
Saam met lewensmaat
5.0
Seashell Cottage is a gem. We had a fantastic weekend at Seashell Cottage. The accommodation was spotless and comfortable. The patio ar...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Theo Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 32 Flower Street, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seashell Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Flower Street, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a9023819d645c58656271524113180d6a30ad53952b2eca5ed93c9173b9d4291dc4a289fb177dd92f0f8630ddb6788b42d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 32 Flower Street Westcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.421201973822 19.231831210451
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang