Stella Maris 15 & 17
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Stella Maris, Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Vanaf R807 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Stella Maris 15 & 17 is in 'n veilige gebou, reg op die strandfront van Amanzimtoti, naby verskeie besienswaardighede geleë.
Die eiendom beskik oor 2 bekoorlike selfsorgwoonstelle wat smaakvol versier is. Beide eenhede is op die eerste verdieping bo-op die motorhuise en spog met 'n wonderlike uitsig oor die see. Die eenhede bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek met 'n TV met die volle DStv-pakket, toegang tot Netflix en 'n etenstafel en stoele waar gaste hul maaltye kan geniet. Die eenhede lei na privaat stoepe, wat buitesitplek en 'n panoramiese uitsig bied.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Daar is veilige parkeerplek vir een voertuig, met 24 uur-sekuriteit op die perseel. Addisionele parkeerplek kan by die ontvangs gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Toy Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 103
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 17 Stella Maris, Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Stella Maris 15 & 17 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Stella Maris, Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang