Successfully reported
+34

Stella Maris 15 & 17

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Stella Maris, Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R807 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Stella Maris 15 & 17 is in 'n veilige gebou geleë, reg op die strandfront van Amanzimtoti, naby verskeie besienswaardighede.

Dié eiendom beskik oor 2 bekoorlike selfsorgwoonstelle wat smaakvol en individueel gemeubileer en gestileer is. Albei eenhede is op die eerste verdieping bo-op die parkeergarages, wat hulle groter maak met wonderlike uitsigte wat oor die see uitkyk. Die eenhede het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is oopplan na die sitkamer en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese breekware en eetgerei, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het gemaklike sitplek met 'n TV wat 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale en toegang tot Netflix bied en beskik oor 'n etenstafel en stoele waar gaste hul maaltye kan geniet. Die eenhede loop uit na hul lieflike privaat patio's, wat sitplek buite en panoramiese uitsigte bied.

Die kompleks bied ook 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe om van gebruik te maak en parkeerplek vir 1 voertuig per eenheid is beskikbaar, met 24 uur-sekuriteit op die perseel. Bykomende parkeerplek kan by ontvangs gereël word.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Leanne G
Gesin met klein kinders
5.0
Safe, enjoyable, perfect holiday. Will be back. We as a family were blown away by the amazing hospitality from our hosts! So accommodat...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Sharon A
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent. It was a very pleasant and good stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Lenell S
Gesin met tieners
5.0
Was 'n fees! Skoon, netjies en stylvolle verblyf. Alles wat mens nodig het vir 'n heerlike vakansie.
Jul 2025
Clinton P
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect. Was one of the best stays I've been on. Everything is literally within walking distance. I will definitely be back there again...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Nolan P
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome place to spend with family. We enjoyed ourselves, all amenities were a very short walk away, the apartment is nice and spacious...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Toy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 103

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 17 Stella Maris, Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Stella Maris 15 & 17 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 807
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 807
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 807
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Stella Maris, Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ad1e2637ea64d75f64ae4e391c138fa9d404ddd22b332dcc16d72510c20ec6ead88d73fb4c39335fe9425b193040ea404d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R807 per nag (plek vir 6) 26 5 1 5 17 Stella Maris Beach Road 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.047500043992 30.891208098811

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang