Successfully reported
+21

Seaside 9

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Three Anchor Bay Road, Three Anchor Bay, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 860 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Seaside 9 is in die hartjie van Drieankerbaai geleë en is 'n pragtige selfsorg-ateljee reg oorkant die uitgestrekte Seepunt-promenade. Dit kan 'n goeie opsie wees vir óf 'n paartjie óf toeriste wat die kusgedeelte van die Moederstad wil verken.

Dié ateljee met lugversorging het gemaklike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet in. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring. 'n Kinderbedjie vir 'n baba kan gereël word.

Die stylvolle kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n koffiemasjien. Boonop is daar 'n etenstafel met sitplek vir 2 en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die skuifdeure is 'n balkon waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet voordat hulle hul dag begin. Gaste kry veilige parkeerplek op straat. Die ligging van hierdie kompleks is stapafstand vanaf die strand asook talle restaurante en winkels.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbedjie

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Piet V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende wegbreek plek. Dit was 'n baie goeie 3 dae. Naby die see. Goeie restaurante in die omgewing. Nooit gesukkel om parkeerplek te kry nie.
Mei 2025
Jaco F
Saam met lewensmaat
5.0
Puik waarde vir geld. Puik diens en baie netjies.
Apr 2025
Lezaan L
5.0
Absolutely beautiful, thank you. Absolutely beautiful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Dirk V
Saam met lewensmaat
4.8
Netjies plekkie, met uitstekende ligging. Netjies plekkie, met uitstekende ligging en baie vriendelike en behulpsame gasvrou.
Mrt 2025
Wanita U
Saam met lewensmaat
4.8
Luuks, goed toegerus, goed geleë, veilig en baie mooi! Wat 'n lekker bederf! Luuks, ruim, modern, skoon en gerieflik! Baie lekker plek om te bly. Stap...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elana Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 3 Three Anchor Bay Road, Three Anchor Bay, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seaside 9 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 860
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 860
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 860
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Three Anchor Bay Road, Three Anchor Bay, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58cc189fc645ba365aec3b7d14a9e18946c4ad1d8b129946a51acdad3e2ab0317263076c4b022724721181388be59e072250?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 860 per nag (plek vir 3) 5 5 1 5 3 Three Anchor Bay Road Three Anchor Bay 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.907010021639 18.397569164943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang