Successfully reported

Seaside Apartment

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Jane Pieters P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Heerlik gebly, sou graag langer wou bly. Heerlike woonstel, ruim met alles wat 'n mens benodig. Die stoep en grasperkie is 'n bonus, veral met jong kinders. Al wat kort is, is braaigeriewe. Stapafstand strand toe, en voel ook veilig om daar te stap. Leefarea en kamers is effens kleiner as wat dit op die foto's vertoon, maar steeds gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Rustig en gemaklik. Van al die plekke waar ons hierdie keer was, was hierdie by verre die beste. Die woonstel was pragtig toegerus, netjies en skoon. Goeie sekuriteit en 'n uitstekende ligging naby die konferensiesentrum. Die instruksies was duidelik en volledig. Sal dit met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard S
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Seaside splendour. An excellent peaceful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donna F
1 nag
4.6
Jan 2025

Pragtige en ruim woonstel. So 'n mooi en ruim plekkie. Wens ons kon langer bly. Al voorstel is dalk net 'n fan in elke kamer.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid M
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jul 2025

Lovely stopover. The host was helpful and accommodating. The beds were comfortable and we had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.4
Jul 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.2
Aug 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sally C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Sep 2024

Location is great. We found the furnishings tatty and needing upgrading, throws on the bed stained and dirty, linen not ironed, no wine opener. Nowhere to put clothes when in the shower, suggest a few hooks and the second bathroom toilet paper is so far from the toilet one has to get up to access it. Showers - both are leaking down the wall and heads immobile.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Janita Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 35

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 954
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 954
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 954
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine Drive, Summerseas 60, Summerstrand, 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa64f9e7385f23ed5d8cb22c8c78fd6bfa8e78d21318f2db065e3b52d0882c12733b2fa26c9ed272ffb7e6410d1895734eaa8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R954 per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 Marine Drive Summerseas 60 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.986935 25.671501

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang