Successfully reported
+24

Seaside Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Main Road, Unit 5 Dalebrook, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 199 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Seaside Apartment is 'n lieflike selfsorg-eenheid in die hartjie van die bekoorlike dorpie Kalkbaai. Hierdie oulike, maar moderne woonstel bied die perfekte kuswegbreekplek. Geleë in 'n veilige blok, is dit reg langs die geliefde Dalebrook Café, ook bekend as Chardonnay Deli, en teenoor die Dalebrook Tidal Pool geleë.

Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en wasmasjien. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir vermaak is 'n slim-TV en gratis WiFi beskikbaar.

Buite kan gaste ontspan op 'n patio met buitesitplek en die uitsig oor die see geniet. Die woonstel sluit veilige parkeerplek op die perseel in en het direkte toegang tot die getypoel en kuswandelpad, perfek vir oggendswem en stap. Met sy uitstekende ligging naby kafees, winkels en die strand, is hierdie woonstel 'n ideale plek vir 'n rustige seewegbreek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Soughted Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 30

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • 20 Main Road, Unit 5 Dalebrook, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 199
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 199
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 199
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Main Road, Unit 5 Dalebrook, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d2cc302d5567a577e6227455c0663b3c2cbf33e1694e1780210576b6cef4ab3d13aaa1ce8913484d1f4f644b67eb333c5d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 199 per nag, vir 4 mense 20 Main Road Unit 5 Dalebrook 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-15:00 10:00 -34.123734721051 18.45253888089
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang