Seaside Dunes
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 35 Chambers Crescent, Gonubie, East London, 5256, Oos-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Seaside Dunes bied gerieflike selfsorgverblyf in die stranddorpie, Gonubie, in Oos-Londen en is ideaal vir klein gesinne of ontspanningsreisigers.
Dié verblyf beskik oor 4 gerieflik gemeubileerde eenhede, elk met 'n privaat ingang en 'n badkamer. Die kamers het gemaklike beddens en linne en badhanddoeke word voorsien. Elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuis en 'n leefarea met 'n slaapbank. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi, sowel as braaigeriewe, is by elke eenheid beskikbaar.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en sal naby die strand, geriefswinkels en restaurante geleë wees.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Lucia Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 91
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 35 Chambers Crescent, Gonubie, East London, 5256, Oos-Kaap
- Gaste dink Seaside Dunes het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 35 Chambers Crescent, Gonubie, East London, 5256, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang