Successfully reported

Seaside Haven

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
5.0
Brian V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Highly recommended! A brilliant cottage at a beautiful location!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chanelle
Seaside Haven
Thank you very much for this great feedback. Please let us know if there are any areas we can improve on. All feedback is highly appreciated.

Yvette B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mei 2025

Fantastic and relaxed. Very relaxed and a breath of fresh air.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Chanelle
Seaside Haven
Thank you very much for your nice feedback. If there are any areas we can improve on, please let us know. Your feedback is highly appreciated.

Elizabeth B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2025

Netjies, rustig, lekker en baie veilig. Ons het heerlik gekuier en alles is daar wat jy benodig. Ons beveel dit beslis aan vir ander wat net lekker wil kom kuier by die see.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Chanelle
Seaside Haven
Baie dankie vir jou review.

Pierre S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Sep 2025

Ons sal definitief weer Pearly Beach besoek, maar nie in die blyplek nie. Pearly Beach is altyd 'n wonderlike plek. Die huis is op sale en dis miskien hoekom dit bietjie verwaarloos raak. Daar is net 'n rooster en geen ander braai gereedskap nie wat dit tricky maak om te braai. Die rooster was ook in 'n haglike, onhigiëniese toestand.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Chanelle
Seaside Haven
Baie dankie vir die terugvoer oor die rooster ens. Dit is met die eienaar opgeneem en 'n nuwe rooster, braaitongs en roosterborsel is aangekoop. Laat weet gerus waar ons nog kan verbeter. Enige terugvoer word hartlik waardeer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Chanelle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Dagaraad Street, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA617af437787f022d672aaad4a31048006b5c1dd4142b10a1142a02512bce1e15599027f1d261a3cabf12ef4805d8db9f33d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 24 Dagaraad Street Pearly Beach Resort 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.667336810764 19.516140479224
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang