Seaside Holiday Accommodation
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 89 Beach Road, Amanzimtoti, Durban, 4126, KwaZulu-Natal
- Vanaf R600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Seaside Holiday Accommodation bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n veilige ateljeewoonstel in 'n strandfrontkompleks in Amanzimtoti. Die woonstelkompleks is ideaal geleë 70 m vanaf die strand.
Die oopplan-woonstel is op die derde verdieping en beskik oor 1 koningingrootte-bed en 2 slaapbanke vir kinders. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste, verkieslik 2 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n oond en stoof, 'n mikrogolfoond, 'n ketel en broodrooster en 'n yskas. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet, en daar is 'n TV met sekere DStv-kanale. Die woonstel is toegerus met 2 waaiers, asook linne; gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring. 'n Skoonmaakdiens kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Daar is 'n hysbak in die gebou, en veilige parkeerplek word voorsien vir 1 motor. Troeteldiere word nie toegelaat nie. Die kompleks bied 'n gemeenskaplike braai-area en wasgoedgeriewe is minder as 1 km vanaf die woonstel. Die ligging bied toegang tot die strand, winkels, restaurante en Waterworld. King Shaka Internasionale Lughawe is 59,7 km ver, en die stad Durban is 27 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
2 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.3/5
Samora Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 89 Beach Road, Amanzimtoti, Durban, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Seaside Holiday Accommodation het ’n goeie ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 89 Beach Road, Amanzimtoti, Durban, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang