Successfully reported
+29

Seaside Retreat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine Drive, Summerseas 60, Summerstrand, 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 690 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Seaside Retreat is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n see-uitsig in die hartjie van Somerstrand. Dit kan die ideale kuswegbreek vir 'n gesin of vriende wees aangesien die kompleks ook 'n swembad het.

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n stylvolle kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Dit lei na die knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Langs die sitarea is 'n etenstafel en sitplek. Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad. Die kompleks het ook privaat strandtoegang.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Mariaan M
Gesin met tieners
5.0
Dit was 'n goeie ervaring. Ons het net een nag oorgebly. Ons het lekker geslaap en gebly. Die woonstel was maklik om te kry en dit was netjies en skoo...
Sien meer
Okt 2025
Adele L
5.0
Gerieflik ingerig met nie te veel goed om die spasie op te neem nie. Gemaklik en goed ingerig. Dankie vir die Nespresso maker!
Aug 2025
Candy M
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was goed gewees. Fantasties. Net jammer dit was nie beskikbaar vir die ander 2 aande wat ons ook moes oorbly by 'n ander plek.
Jul 2025
Tobile B
Gesin met klein kinders
5.0
Good. It was an easy stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Jacob John P
4.8
Easy access, clean and well equipped. The fact that there are two-point plugs available in the unit is a great plus for charging electr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Janita Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 35

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Marine Drive, Summerseas 60, Summerstrand, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Seaside Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 690
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 690
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 690
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine Drive, Summerseas 60, Summerstrand, 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97d696664593b787f1c3529a488aa5871fa0e4129cb0309c141a725c881f265d9e37930bf691d32c3ea11f8aa954468a0148?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 690 per nag, vir 6 mense 7 5 1 5 Marine Drive Summerseas 60 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.986935 25.671501

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang