Successfully reported
+39

Seaside Sanctuary

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Afrikaner Avenue, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Seaside Sanctuary is 'n knus woonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Kommetjie. Dit is ideaal vir 'n paartjie, enkel- of sakereisiger.

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Daar is 'n mikrogolf, ketel, broodrooster, tee- en koffiemaakgerewe, eetgerei en 'n yskassie. Gaste kan by die etenstafel geskik vir 2 eet en daar is gratis WiFi en 'n sitarea.

Franse deure lei na die stoep waar gaste na die golwe en voëls kan luister en ook die fynbos kan inneem. Daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek. Die verblyf is naby De Kom-getypoel, die strand, winkels en restaurante.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Warrick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 25 Afrikaner Avenue, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seaside Sanctuary het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Afrikaner Avenue, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fc9410e20618e38fae20c77c025c9380b23cde4b3385b58d56aa12db1ea089f2a9003b818251129bb7cdc97c7bcdb051f84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 25 Afrikaner Avenue Kommetjie 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.1391916 18.3251269
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang