Successfully reported

Seaside Shambali

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 129 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Christa L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Gerieflike verblyf met mooi uitsig! Heerlik gebly by julle, en dis 'n bonus dat dit troeteldier-vriendelik is. Sharon is 'n uitstekende gasvrou en haar personeel is vriendelik en behulpsaam. Die eenheid was netjies en gerieflik. Die uitsig is fantasties! Baie dankie, ons sal weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Absoluut fantastiese diens deur 'n hartsmens wat omgee vir ander. Ons kinders was met wittebrood en hul motor het in Alice gebreek op Sondag, 13/07/2025. Hul motor is ingesleep na Oos-Londen, en ek het inderhaas vir hulle gehelp om verblyf te kry, d.m.v. die webtuiste. Seaside Simbali was ons keuse en hulle het heerlik daar gebly te midde van al die stres en spanning. Sharon, die eienares/gasvrou, het verseker die ekstra myl geloop om ons kinders te akkommodeer – veral toe hulle 'n tweede nag moes oorbly. Sy het eers vir hulle ekstra tyd gegun in die eenheid, en toe het ons die tweede nag betaal aangesien hulle moes oorbly. Baie, baaaaie dankie, Sharon, vir jou omgee en menswees wat jy so mildelik gedemonstreer het – ons sal dit altyd onthou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Don L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Exactly as advertised. Very pleasant and comfortable. Will visit again in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aileen M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Sal dit graag weer wil besoek. Baie lekker gekuier, rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco T
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Well worth the stay. Great place to stay with nice ocean views. Close to the beach and shops. Very helpful owner and staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maureen N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Pragtige uitsig, lieflike plekkie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emmerentia D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Comfortable & cosy. We arrived late but were welcomed so generously! Comfortable & cosy! Sad that we only stayed one night but will definitely work in another stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Pragtige see uitsig, rustig en stil. Stoep waarop heeldag kan sit. Pragtige see uitsig met die beste stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Japie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Mooi, vakansie gevoel, vriendelike eienaar. Baie lekker, dankie, 'n idilliese plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Divan G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Lekker! Uiters skoon, baie gerieflik. As ek kon 6 sterre gee, sou ek definitief. Sal definitief terugkom. Al die nodige elektriese toerusting is daar. Ongelooflike vriendelike diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 129

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Bower Street, Eastward Ho, Gonubie, 5256, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3613f150b2f499a143a630526985b6f3f34128adcac3c8d1ea3b227d439d5197e6d7508b100ac1d6b7f48e1170c318cf7daa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 129 5 1 5 26 Bower Street Eastward Ho 5256 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -32.956158271245 28.000685678589
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang