Successfully reported
+127

Seaside Shambali

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Bower Street, Eastward Ho, Gonubie, 5256, Oos-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Seaside Shambali is geleë in Gonubie, Oos-Londen, 300 m van die strand af in 'n stil area van die dorp wat kwaliteitverblyf bied vir 'n paartjie of sakereisiger. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante en besienswaardighede.

Verblyf bestaan uit 4 eenhede wat geskik is vir 2 gaste elk. Nommers 1 en 2 kan ook 1 kind onder 10 jaar akkommodeer. Eenheid 5 is die enigste eenheid wat trappe het. Alle eenhede is toegerus met koningingrootte beddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n TV, 'n kombuisie en 'n sitkamer.

Slegs een van die eenhede laat troeteldiere toe met vooraf reëlings. Gaste kan ook gratis WiFi-toegang geniet. Parkeerplek is beskikbaar voor die eenhede, maar dit is nie omhein nie. Daar is ligte, kameras en sekuriteit aan diens in die nag.

Die stad Oos-Londen is slegs 12 km weg. 'n Verskeidenheid restaurante en dokters is naby. Wasgoed kan gereël en vervoer word teen 'n ekstra koste. Ontbyt is nie ingesluit nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Vervoerdienste

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 129 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Christa L
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike verblyf met mooi uitsig! Heerlik gebly by julle, en dis 'n bonus dat dit troeteldier-vriendelik is. Sharon is 'n uitstekende gasvrou en haa...
Sien meer
Aug 2025
Christa P
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut fantastiese diens deur 'n hartsmens wat omgee vir ander. Ons kinders was met wittebrood en hul motor het in Alice gebreek op Sondag, 13/07/20...
Sien meer
Jul 2025
Don L
Saam met lewensmaat
5.0
Exactly as advertised. Very pleasant and comfortable. Will visit again in the future.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Aileen M
Saam met vriende
5.0
Sal dit graag weer wil besoek. Baie lekker gekuier, rustige omgewing.
Jun 2025
Jaco T
Besigheidsreis
5.0
Well worth the stay. Great place to stay with nice ocean views. Close to the beach and shops. Very helpful owner and staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 129

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 26 Bower Street, Eastward Ho, Gonubie, 5256, Oos-Kaap
  • Gaste dink Seaside Shambali het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Bower Street, Eastward Ho, Gonubie, 5256, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3613f150b2f499a143a630526985b6f3f34128adcac3c8d1ea3b227d439d5197e6d7508b100ac1d6b7f48e1170c318cf7daa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 129 5 1 5 26 Bower Street Eastward Ho 5256 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -32.956158271245 28.000685678589
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang