Successfully reported
+69

Seasons Inn Self-catering Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Van Der Linde Avenue, Fichardt Park, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Seasons Inn Self-catering Accommodation is 'n selfsorggastehuis met moderne afwerkings in Bloemfontein, Vrystaat. Dit is ideaal vir gaste wat vir besigheid of ontspanning reis.

Gaste kan kies tussen die Winterkamer wat 3 gaste akkommodeer, die Herfskamer wat 2 gaste akkommodeer en die Somerkamer met slaapplek vir 4 gaste. Elke ruim kamer het sy eie badkamer met 'n bad en stort, of slegs stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Elkeen van die kamers het 'n kombuisie wat sorgvuldig toegerus is vir selfsorggeriewe en spog met 'n slim-TV asook braaigeriewe en buitesitplek.

Gaste het toegang tot gratis, onbeperkte WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. 'n Elektriese heining bied ekstra sekuriteit.

Hierdie gastehuis is gerieflik geleë 1 km vanaf Rosepark Hospitaal, 800 m vanaf Hoërskool Fichardt Park, 2 km vanaf 'n Checkers Hyper Sentrum, 2 km vanaf Optima, en 4 km vanaf Windmill Casino.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Vervoerdienste

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Nicole T
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflik en goed ingerig. Baie gerieflik en goed ingerig vir ons gesin.
Apr 2025
Armiston W
Gesin met tieners
5.0
Aangenaam. Baie gerieflik, netjies en skoon.
Mrt 2025
Marna S
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer daar bly. Het baie heerlik gebly. Skoon, netjies en daar is alles wat 'n mens benodig.
Mrt 2025
Susan A
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker gebly! Baie mooi en netjiese plek, rustige gebied en baie oulike gasvrou.
Feb 2025
Riekie C
Gesin met klein kinders
4.8
Gesinsnaweek in Bloem. Lekker gerieflike kamers, als wat nodig is. Gasvrou was baie behulpsaam en beskikbaar wanneer ons haar nodig gehad het.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cliricia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • 30 Van Der Linde Avenue, Fichardt Park, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
  • Gaste dink Seasons Inn Self-catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Van Der Linde Avenue, Fichardt Park, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f0d8a4bd22343d735cc9654b12ca493cd7df3b45024709dc1fb511607e777f8a0dbabba9c754479b8093dfd18c7bd690c59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3) 6 5 1 5 30 Van Der Linde Avenue Fichardt Park 9317 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.146357376586 26.185760604187

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang