Successfully reported

Seaview at its best

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Jeanette H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Heerlik! Die huis het van boonste vloer TV kamer asook onderste kombuis/eetkamer/leef area die mooiste uitsig oor die see. Huis is uitstekend toegerus. Die huis was netjies en skoon met ons aankoms. En alles was gereed en gereël presies soos dit adverteer is aan ons. Die eienaar is besonders vriendelik en hulpvaardig. Ons sal die huis aanbeveel en nerens anders in Henties gaan bly as ons weer daarheen reis nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalize
Seaview at its best
Hi Jeanette Baie dankie vir jou pragtige resensie! Dis ‘n voorreg om gaste soos julle te kan hê wat so mooi na mens se plek kyk. Julle is verseker enige tyd weer welkom! Vriendelike groete Annalize

Aleka S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Heerlike familie verblyf. Baie lekker, feestelike huis en uitstekende ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalize
Seaview at its best
Dis net ‘n voorreg en ‘n plesier om sulke wonderlike gaste soos julle te kon hê! Dankie dat julle so mooi gekyk het na ons huis.

Ronel V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Pragtige uitsig op die see. Dankie vir die lekker kuier, jou vriendelikheid en die inligting wat jy aan my deurgegee het! Ek sal net vra of daar in die tweede slaapkamer (met die enkelbeddens) 'n spieel opgesit kan word asb.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalize
Seaview at its best
Hi Ronel Ek is so dankbaar dat julle lekker gebly het. Baie dankie vir die goeie voorstel, ek sal verseker daarna kyk. Vriendelike groete Annalize

Joggie R
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2025

Mooi uitsig, lekker kuierhuis, ruim, mooi omgewing. Om misverstande te voorkom met die aantal gaste vir verblyf, ontvang deur gasheer/gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

D J Pretorius D
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Aug 2025

Gerieflik en mooi! Baie lekker gebly - mooi uitsig!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Dorothy L
Lang verblyf
5.0
Des 2024

Baie lekker gekuier. Goed ingerig en baie netjies. Alles wat nodig is in die plekkie. Baie mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malinda B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Bevoorregte vakansiegangers. Ons het die verblyf baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalize
Seaview at its best
Hi Malinda Baie dankie dat julle so mooi na my huis gekyk het. Julle was fantastiese gaste! Vriendelike groete Annalize

Andre E
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ons het ongelooflik lekker gebly, sal definitief aanbeveel. Die ligging is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalize
Seaview at its best
Hi André, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit is vir my so belangrik dat gaste moet lekker bly. Julle is enige tyd welkom om terug te kom.

Natascha J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Hemels! Was amazing lekker. Sal altyd hier bly as ons weer Henties toe kom! Uitsig so mooi!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalize
Seaview at its best
Baie dankie vir jou pragtige terugvoer, Natascha. Julle is enige tyd welkom om terug te kom.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Annalize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 650
R 1 650 R 1 485
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 650
R 1 650 R 1 485
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 650
R 1 650 R 1 485
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1236 Kiewiet Street, Henties Bay, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca77cd22b5334cc508ef755eacde49e0710cdf094f9261b9de32b8018b58438a60c04b6b83f770a040a389e81a332cdc3219?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 485 per nag (plek vir 5) 16 5 1 5 1236 Kiewiet Street Henties Bay Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.10676904917 14.268380932983
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang