Successfully reported
+29

Seaview at its best

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1236 Kiewiet Street, Henties Bay, Erongo
  • Vanaf R1 650 R1 485 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Seaview op sy beste bied selfsorgverblyf en is ideaal geleë in Hentiesbaai. Gaste het 'n keuse van 2 individueel-gestileerde eenhede. Hierdie strandfront-eenhede spog elkeen met manjifieke see-uitsigte en is ideaal vir 'n rustige wegbreek vir die gesin of 'n groep vriende.

Die kamers beskik oor gemaklike beddens, kwaliteit linne, badhanddoeke en privaat ingange. Albei eenhede bied bykomende geriewe soos tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv en 'n klein balkon met see-uitsigte. Hoofhuis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Twee slaapkamer woonstel het 2 slaapkamers en 'n badkamer. Elke eenheid het toegang tot 'n privaat ingeboude, binnebraai, 'n kisvrieskas en wasgoedgeriewe.

Maak gebruik van die komplimentêre WiFi of bederf jouself met die pragtige uitsigte vanaf die gerief van jou balkon. Hierdie eenheid is binne maklike bereik van oulike koffiewinkels en eksentrieke winkels.

Met jou voertuig veilig geparkeer, is 'n rustige nagrus in Hentiesbaai op hande. Die motorhuisdeur is outomaties.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jeanette H
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik! Die huis het van boonste vloer TV kamer asook onderste kombuis/eetkamer/leef area die mooiste uitsig oor die see. Huis is uitstekend toegerus...
Sien meer
Jul 2025
Aleka S
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike familie verblyf. Baie lekker, feestelike huis en uitstekende ligging.
Jul 2025
Ronel V
Saam met vriende
5.0
Pragtige uitsig op die see. Dankie vir die lekker kuier, jou vriendelikheid en die inligting wat jy aan my deurgegee het! Ek sal net vra of daar in di...
Sien meer
Jun 2025
Dorothy L
5.0
Baie lekker gekuier. Goed ingerig en baie netjies. Alles wat nodig is in die plekkie. Baie mooi uitsig.
Des 2024
Malinda B
Gesin met tieners
5.0
Bevoorregte vakansiegangers. Ons het die verblyf baie geniet.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Annalize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 1236 Kiewiet Street, Henties Bay, Erongo
  • Gaste dink Seaview at its best het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 650
R 1 650 R 1 485
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 650
R 1 650 R 1 485
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 650
R 1 650 R 1 485
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1236 Kiewiet Street, Henties Bay, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca77cd22b5334cc508ef755eacde49e0710cdf094f9261b9de32b8018b58438a60c04b6b83f770a040a389e81a332cdc3219?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 485 per nag (plek vir 5) 16 5 1 5 1236 Kiewiet Street Henties Bay Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.10676904917 14.268380932983
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang