Successfully reported
+18

Seaview Lodge Penthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46 Main Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Seaview Lodge Penthouse is 'n smaakvol gemeubileerde woonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Langebaan en bied asemrowende uitsigte oor die see en strandmeer. Die eiendom spog met direkte toegang tot die bekende strandmeer.

Dié dakwoonstel beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste op 'n slag. Al die slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, terwyl die tweede badkamer gedeel word en ook 'n stort het.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolfoond. 'n Ontbyttoonbank met kroegstoele is in die kombuis beskikbaar. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Boonop het die woonstel 'n studeerkamer, gratis Wi-Fi en 'n mini-UPS om krag aan die Wi-Fi-roeteerder te verskaf tydens kragonderbrekings. Die kompleks het 'n motorhuis en gemeenskaplike braai-areas beskikbaar.

Besoekers aan Langebaan kan die Weskus Nasionale Park verken, inkopies doen by Laguna Mall, of 'n dag spandeer om 'n verskeidenheid doendinge by die Club Mykonos-oord te geniet.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Devan Chung Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 46 Main Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seaview Lodge Penthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46 Main Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7fd704cfd3e252d45baab17cbd2531bccfad8b4f53694b733a9683eaa841cd4defe6dec9824a0297111555fd0cb0db0cf861?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 46 Main Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.088049403686 18.031488060952
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang