Successfully reported

Seaview Loft

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Lali S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Highly recommend. Everything was catered for, very central and a great host. Accommodation was perfect for our photographer, who needed space to spread out his equipment. His wife joined him, and they appreciated how central it was, close to supermarkets, restaurants, the beach and Atlantic Beach Links golf course. Very clean and well appointed, and a great host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika H
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Heeeerlik!! Wat 'n pragtige plekkie!! Ons het verskriklik lekker gebly. Alles wat jy nodig en meer is voorsien plus melk vir jou eerste oggend koffie. Gasvryheid, netheid, ligging, uitsig en meer is net 'n paar van die bonusse. Dankie vir al jou omgee tydens ons kuiertjie, Margaux!! Sien gou weer!! Erika.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie N
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Asemrowende verblyf met die mooiste uitsig! Die ontvangs was puik, eienaar het ons welkom geheet. Die plek is ruim, skoon, vars, pragtige see en Tafelberg uitsig. Kombuis is pragtig en volledig toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margaux
Seaview Loft
Baie dankie vir die mooi resensie! Ons hoop ons sien julle weer! Mooi bly.

Penny W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Pragtig, modern, netjies en heerlike rustige atmosfeer. Moes vir die week van daar af werk omdat ons huis onbeskikbaar was, en dit was perfek. Dit het 'n pragtige uitsig van Tafelberg vanaf die leefarea, dis baie modern, meer ruim as wat verwag is, baie netjies, en het alles wat iemand nodig het vir selfsorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margaux
Seaview Loft
Dankie. Ons is bly ons kon julle akkommodeer vir julle week weg van die huis af!

Tjaart V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Ideale ligging met 'n uitsig na Tafelberg, groot woonstel, baie goed ingerig. Dis 'n heerlike woonstel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gail P
Kort verblyf Saam met vriende
2.2
Sep 2025

Netjiese verblyf met mooi uitsig op Tafelberg en die baai vanaf die eetkamer. Die ei. Die verblyf is super modern, mooi, netjies en goed toegerus. Aaklige slaapkussings. My voertuig moes oorkant die verblyf op 'n sypaadjie voor iemand anders se huis staan, ten spyte van die feit dat verblyf met parkering geadverteer is. Was heeltyd onrustig dat voertuig beskadig, gesteel of gestamp gaan word.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Margaux
Seaview Loft
Dankie vir die resensie Gail. Ons sal onmiddellik aandag gee aan die kussings. Ons was onbewus dat dit 'n probleem was. Weereens ook jammer oor die buiteparkering.

Ruan E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Baie mooi en netjiese plek! Baie goed geleë. Baie mooi, netjies en skoon plek! Baie goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandri N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Kan nie wag vir vlg keer nie! Alles wat jy nodig het en nog bietjie meer. Wasmasjien, airfryer en verhitter en waaier. Klein dingetjies wat die kuier net makliker en lekkerder gemaak het en laat uitstaan bo ander selfsorg verblye soos bv die basiese speserye.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hantie G
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Rustig, skoon, maklike toegang. Het lekker gebly in die woonstel. Dit het alles in wat jy benodig, skoon en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dion F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Just fabulous, could not find a single fault. Very lekker host, lovely family. Spotless and comfy, super safe area, no expenses spared on the best furniture and appliances. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margaux
Seaview Loft
Thank you, Dion! Please don't hesitate to book again if you are in the area. We are so thrilled that you enjoyed your stay!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Margaux Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 48 Strathblane Way, Melkbosstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc10b25d455a488a17693ed897f272c515b4ab00bd12badc89b1f20b4cedf3acd7088b64cdc914113861d0203eaed5f82b7b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 3 mense 21 5 1 5 48 Strathblane Way Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.7351002 18.4405173

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang