Successfully reported
+62

Seaview Sunset Boutique Apartments

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Drommedaris Street, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Seaview Sunset Boutique Apartments bied selfsorgverblyf en is teen die berghang in Gordonsbaai geleë. Die gastehuis kyk uit oor die pragtige Valsbaai en is sowat 1,5 km vanaf Gordonsbaai se hoofstrand.

Akkommodasie by Seaview Sunset Boutique Apartments bestaan uit 4 individueel versierde eenhede wat tussen 2 en 4 persone kan akkommodeer. Hierdie woonstelle bestaan uit óf oopplan-leefarea óf aparte slaapkamers met 'n privaat badkamer, 'n goed toegeruste kombuis of kombuisie met geselekteerde komplimentêre speserye en 'n bottel wyn, en 'n oopplan-sitkamer.

Boonop bevat elke woonstel gratis WiFi-toegang, 'n TV met DStv (eie aanmelding), Netflix, Amazon Prime en YouTube-toepassings om media te stroom, asook lugversorging. Gaste moet hul eie aanmeldbesonderhede saambring. Drie van die woonstelle spog met 'n privaat patio met braaigeriewe met see-, area- of berguitsigte om te bewonder. Parkeerplek is op straat beskikbaar.

Die verblyf word deur sonkrag aangedryf en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.

Seaview Sunset Boutique Apartments is ook 10 tot 15 km vanaf wynlandgoedere in die Helderberg-streek geleë, en sowat 42,5 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Johan N
Besigheidsreis
5.0
Ons was goed ontvang en moeite gedoen om ons welkom te laat voel. Baie lekker gebly en sal beslis aanbeveel.
Okt 2024
Susan B
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker rus en kuier plek. Pragtig skoon en luuks. Gratis wyn en snacks. Eienaar doen meer as die 'norm' van gasvryheid. Sterk aanbeveel en gaan defini...
Sien meer
Sep 2024
Annette B
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtige woonstel, mooiste uitsig en vriendelike diens. Pragtige woonstel met die mooiste uitsig. 'n Fantastiese gasvrou het ons baie welkom laat voel...
Sien meer
Apr 2024
Lorain M
Saam met lewensmaat
4.8
Really enjoyed our stay and would recommend it. We had a lovely time staying there, amazing sunsets from our apartment, and the place w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Belindi V
Saam met lewensmaat
4.8
Aangename ervaring! Ons het 'n baie aangename ervaring gehad. Akkommodasie is mooi skoon, netjies en voldoende vir gemak. Ons gasheer het uit haar pad...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Seaview Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 4 Drommedaris Street, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seaview Sunset Boutique Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Drommedaris Street, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA090992676576f7f8901ae879d1690d8818a867a2c35d670d394fa42658445f5b8e3a956690e404aca8d981d9abd08dd3a48e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 4 Drommedaris Street Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.162927810176 18.86970885507

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang