Successfully reported
+81

Seaview Sunsets

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 40% af

Kry 40% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Coral Way, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
  • Vanaf R730 R438 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Seaview Sunsets bied bekoorlike selfsorgverblyf stapafstand vanaf die see in Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is ideaal vir paartjies, enkelreisigers of groepe.

Daar is 5 eenhede wat elk slaapplek aan 2, 4, 6 of 7 gaste bied. Eenheid 2, 3 en 4 deel 'n gemeenskaplike kombuis en Eenheid 1 en 5 het hul eie kombuis. Die kombuise is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Daar is 'n gemeenskaplike sitarea, gimnasium en braai-area met sitplek. Gratis WiFi en parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.5
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Louisa D
Gesin met tieners
5.0
Uitstekend. Die verblyf was baie aangenaam. Ligging van die verblyf is uitstekend. Restaurante, spar en strand baie naby. Die gebruik van die kombuis ...
Sien meer
Jul 2025
Ashwell S
5.0
The location was just right. Very good and relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Anneline V
Gesin met klein kinders
5.0
Ontspannend, rustig en mooi. Ons het so lekker gebly. Die see-uitsig is so mooi. Die eienaars was vriendelik en so behulpsaam. Sal vir seker weer daar...
Sien meer
Apr 2025
Zola S
Gesin met klein kinders
4.4
Beautiful sunset view with the ocean in the background. It was memorable. Very safe, looked the same as the advertisement.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Aubrey M
Saam met lewensmaat
4.2
Epic. The place was clean, neat and tidy. The sound of the sea was a valuable addition to our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Andreas Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 58

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 18 Coral Way, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
  • Gaste dink Seaview Sunsets het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R730
R 730 R 438
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R730
R 730 R 438
per nag (plek vir 2)
Vanaf R730
R 730 R 438
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Coral Way, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e8484c9f975990501fa19a257e90f71b8bc7305819578269c5f83d49086ccfbdc388fb122c92b593f29d408b0ef9545f861?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R730 nouVanaf R438 per nag (plek vir 2) 8 5 1 4 18 Coral Way Seaview 6011 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.012701849126 25.352592884656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang