Successfully reported

Seaviews 247

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Caitlyn C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Amazing and enjoyable. It was an amazing stay. The hosts were super friendly and lovely. Would definitely stay there in the future again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cirvin J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Asemrowend! Dit was 'n baie, baie nice plek en area om by te wees. Dit was ons tweede keer in Knysna en dit was by verre die beste verblyf wat ons gehad het. Baie dankie aan Karin vir hulle puik diens. Was behulpsaam en altyd met 'n glimlag. Die lewe sien baie min mense van julle soort. Baie dankie vir 'n lekker naweek. Was lekker om julle te ontmoet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sean-michael M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie lekker en gerieflik. Plek is baie modern en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie skoon & netjies! Ons het baie lekker gebly! Baie vriendelike & behulpsame gasheer & gasvrou. Sal definitief weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen E
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

An awesome stay, can't wait to go back. Our stay was fantastic. Such a beautiful house, clean and so relaxing. There were enough basic supplies in the kitchen and bathroom, warm blankets and towels. Super friendly hosts. Will definitely be back next year.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Odette D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Lovely stay. We had a great time at Seaviews 247. It has beautiful views and is close to a swimming beach. The place was clean, neat and well equipped. We would highly recommend this stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Betty F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Perfect. Absolutely amazing. The place is beautiful, clean and homely. I really enjoyed it. The hosts are also very welcoming and helpful. I will definitely go back and recommend it to friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna Maria Hartman H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Puik puik puik. Een van die beste plekke waar ek nog gebly het. Skoon, netjies, ruim en smaakvol en kunstig gemeubileer. Groot TV skerm met Netflix beskikbaar. Linne, handdoeke, breekgoed, alles van hoë gehalte. Rod en Karin vriendelik en behulpsaam. Voorwaar 'n juweel van 'n plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shamiel P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Perfect. The place was absolutely perfect. The owners were very welcoming and everything was provided for on the property. The place was a dream to stay in. I highly recommend this place if you're looking for peace and quiet without sacrificing any creature comforts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Sal hulle weer sien en baie lekker gebly. Naby als en friendelik met fietsryers. Dit was die beste plek op die webtuiste waar ons tot dusver gebly het. Die beste en die meeste hulp ontvang van almal. Vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Protea Road, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2eb296106a1390c663d1aa876f3ffcdbc5e0935d9ea880dc09487205c7bd13c199adbed0603510df20adaf819c73000beee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 13 5 1 5 24 Protea Road Brenton-on-Sea 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.069159049448 23.025228137434
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang