Secret Sithela
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 816 Monty Sawyer Drive, Glenmore Beach, 4278, KwaZulu-Natal
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Secret Sithela bied lieflike selfsorgverblyf op die eienaar se eiendom in Glenmore Beach. Dit is 'n goeie keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n ontspannende tuisbasis vanwaar hulle hierdie kusdorpie kan geniet.
Gaste het 'n keuse tussen 3 eenhede, afhangende van hul behoeftes. Elke eenheid het hul eie privaat ingang en en suite-badkamer. Daarbenewens sluit die eenhede gemaklike beddens, kwaliteit linne en handdoeke, 'n TV met DStv, toegeruste kombuisies en braaigeriewe in. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Die eiendom spog met 'n gemeenskaplike swembad, 'n dam, 'n uitgestrekte tuin en 'n groentetuin. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met die strand ongeveer 1 km weg. Aktiwiteite in die omgewing sluit in swem, visvang, fietsry en die Munster Motor Museum. Port Edward is ongeveer 9.4 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Carine Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 5
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 816 Monty Sawyer Drive, Glenmore Beach, 4278, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 816 Monty Sawyer Drive, Glenmore Beach, 4278, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang